Our last night with Rosemarie

We had a great time and it was ended with a wonderful night at Veggie Bay …where we dropped off Rosemarie to continue a short visit to the rest of St Lucia without us and then a few days in Grenada before she will be heading back to South Africa via the UK! What a life! Was good to have you here mom! Enjoy the little bit of time left in the Caribbean!
I would have loved to do a session here but will only repeat myself … check out my blog…it’s all in there if you want it…
Photo’s of our last night together and a little bit of our interesting bus ride into Castries…the capital of St Lucia

3 thoughts on “Our last night with Rosemarie”

  1. Hallo!!!,
    Ek kannie glo dat ek noue eers die hele storie van ons laaste aand saam gekry het nie. Ek moet se na byna 2 maande se rus, was my computor baie traag om wakker te word. Ek het julle wonderlike fotos van Ilse de Saintes, Martinique Dominica ens so oor en oor gekyk en dis wonderlik, kannie help om te wens ek was weer daar nie, maar is vreeslik bly julle twee ondervind al daardie goed alleen, dis fantasties!!!! Dinge lyk effens bekend na 27 jaar, maar het ook baie verander, dit is ‘n onbeskryflike deel van die wereld, sal maar droom om dit weer te ondervind. Geniet en ‘treasure’ elke oomblik. Gaan my dood sukkel om sin te maak uit my byna 1300 fotos, steek nou vir my baie af by julle s’n. Het darem vir my ‘n bietjie beter kamera op Heathrow gekoop, maar julle s’n was te duur, moet hom nog uit probeer. Wil nou vreeeslik graag iemand kry om vir my ‘n DVD soos Ben s’n te laat maak,maar waar? Hulle wil almal he ek moet hier ‘n praatjie en fotos wys. Julle twee sal nooit weet hoe ongelooflik die tyd daar saam meet julle was nie,sal nooit genoeg kan dankie se vir ‘n WONDERLIKE seun en (skoon)dogter nie. Laat weet wanneer julle vertrek en of julle hierom teruggaan. Sal moet weer vir, veral Dax moet sien voor te lank.

    Dinge hier gaan goed, maar Eric is baie sad en swaar werk, Hoffie se werk is nie genoeg nie, maar dit gaan oday en Theo is Theo, maar gaan aan. Ek word nou weer ‘n expert in Dinosores (alhoewel dit onmoontlik is om al die name te onthou) agv. die besoeke aan die museum (soos omtrent 18 jaar gelede saam met Dax en Krieg) Jan is nou in die Afrikaanse pre-primer by Jan van Riebeeck Laerskool, en kan darem al ja, nee en dankie se, maar verstaan baie meer as wat ons dink! Is daar flieks op die groter eilande? Gaan kyk The Kings Speech — Fantaties, moet die Oscar wen.

    Baie, baie Liefde,

    Mamma XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX

    Laat asb. weet of julle die e-mail gekry het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *